
‘Your Destiny’ wil elke vrou aanmoedig om in haar potensiaal in te tree. Ons deel opbouende boodskappe en lewens stories oor verskeie temas waarvan jy kan kies. Temas wat op betrekking is van waar jy nou is en temas vir waarheen jy op pad is.
Leer hoe om klaar te maak met jou verlede en aan te beweeg. Ontdek hoe om in vryheid jouself te wees, die ‘JY’ wie die Here jou geskape het om te wees. Daar is verskeie lesings wat jy op jou eie tyd kan deurwerk en ontdek hoe om in gees, siel en liggaam in oorwinning te lewe.
Ons het ook verskeie projekte wat elke jaar aan gebied word, so hou die spasie dop vir ons volgende projek.